duimnael|300x300px|'n Kaart van die Transvaalse goudvelde in 1896
Die Transvaalse goudvelde het ontstaan nadat goud in die 19de eeu in die Zuid-Afrikaansche Republiek ontdek is. Ná onbelangrike ontdekkings van 1840 tot 1870, is lonende goudneerslae gevind by:
Leydsdorp in 1870 en 1883 Geelhoutboomplaas, of Mac-Mac uitgrawings, in 1873 Pelgrimsrus in 1873 Barberton in 1881 Kaapsehoop in 1882 Ferreirasdorp in 1886 (Witwatersrand)
Sien ook Randlords Vrystaatse Goudveld Witwatersrandse goudstormloop
Kategorie:Zuid-Afrikaansche Republiek