duimnael|Suid-Afrikaanse wyn en kaas
Hierdie is 'n lys van die wynkelders in Suid-Afrika gesorteer volgens die wynstreek waarin hulle val. 'n Wynkelder is 'n gebou of eiendom wat wyn produseer, of 'n besigheid wat betrokke is in die verbouing van wyn, soos 'n wynmaatskappy. Sommige wynmaatskappye besit verskeie wynkelders.
Wynproduserende streke in Suid-Afrika sluit die volgende in: Barrydale, Breedekloof, Breederivier-vallei, Kaappunt, Calitzdorp, Constantia, Darling, Durbanville, Elgin, Elim, Franschhoek, Ladismith, Klein Karoo, Montagu, Oranjeriviervallei, Oudtshoorn, Paarl, Robertson, Stellenbosch, Swartland, Swellendam, Tulbagh, Tygerberg, Wellington en Worcester, en Mosselbaai.
Lys van wynkelders in Constantia en Kaappunt Name Koördinate Ambeloui Buitenverwachting Cape Point Vineyards Constantia Uitsig Eagle's Nest Groot Constantia High Constantia Klein Constantia Steenberg Vineyards
Lys van wynkelders in Durbanville Name Koördinate Altydgedacht Bloemendal D'Aria De Grendel De Vallei Diemersdal Durbanville Hills Hilcrest Klein Roosboom Meerendal Nitida Phizantekraal
Lys van wynkelders in Elgin en Walkerbaai Naam Koördinate Bouchard Finlayson Kelder Charles Fox Cap Classique Wine Estate Hamilton Russell Wingerde Paul Cluver-Landgoedwyne Lothian Wingerde Newton Johnson-familiewingerde
Lys van wynkelders in Franschhoek Name Koördinate Akkerdal Allee Bleue Winery Augusta Boekenhoutskloof Winery Boschendal Burguny Bourgogne Cabriere Estate Chamonix Dieu Donne Eikehof Elephant Pass Franschhoek Glen Wood Graham Beck Wines Grande Provence Haute Provence Jean Daneel La Cotlog Inn La Couronne Wine Estate La Motte Landau Du Val La Terra de Luc Les Chenes L'Ormarins Winery Mont Rochelle Moreson Rickety Bridge Rupert & Rothschild Vignerons Solms-Delta Wine Estate (Zandvliet (Simondium)) Tenfifty Six Von Ortloff
Lys van wynkelders in die Helderberg Naam Koördinate Vergelegen
Lys van wynkelders in Paarl en Wellington Name Koördinate Bosman Family Vineyards Bovlei Cape Wine Cellars Dawn Mountains Winery Diemersfontein Drakensig Wine Cellars D.G.B. Fairview Glen Carlou Goed Moed Hildebrand Kleinbosch Wines Klein Rhebokskloof Mont du Toit Noble Hill wine estate Plasir de Merle Winery S.F.W. Vrede en Lust Wamakersvallei Welgemeend Wellington Ziggurat Winery
Lys van wynkelders in Stellenbosch Name Koördinate Anwilka Beyerskloof Wine Farm Bonfoi Delheim Dornier Wines Jordan Kanonkop L'Avenir Meerlust Mooiplaas Wine Estate Morgenzon Neetlingshof Estate Overgaauw House of J.C. le Roux Rust en Vrede Rustenberg Wines Saxenburg Simonsig Spier-wynplaas Stellenzicht Thelema Mountain Vineyards Dewaal Warwick Wine Estate
Lys van wynkelders in die Swartland Naam Koördinate Allesverloren Badenhorst Lammershoek Mullineux Die Sterrewag Die Sadie Familie
Lys van wynkelders in Tulbagh Naam Koördinate Montpellier Rijk se Privaatkelder Tulbagh Bergwingerde Twee Jonge Gezellen
Lys van wynkelders in Worcester Naam Koördinate Groot Eiland Kelder Kleinplasie Wynkelder Nederburg Noord-Boland
Lys van wynkelders in KwaZulu-Natal Naam Koördinate Stalle Wine Estate
Sien ook Suid-Afrikaanse wyn Geskiedenis van Suid-Afrikaanse wyn Wynstreke van Suid-Afrika
Eksterne skakels Wined (jou digitale metgesel in die Suid-Afrikaanse wynlande)
Wynkelders in Suid-Afrika Kategorie:Wynbou in Suid-Afrika