Suid-Afrika het sedert 1989 films voorgelê vir die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent. Die toekenning is jaarliks oorhandig deur die Verenigde State van Amerika se Academy of Motion Picture Arts and Sciences vir 'n vollengte-rolprent wat buite die Verenigde State van Amerika ontstaan het in 'n taal wat nie Engels is nie. Dit was vir die 29ste Oscar-toekenningsaand gestig.
Twee Suid-Afrikaanse films is genomineer vir die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent: Darrell Roodt se Gister en Gavin Hood se Tsotsi. Hood se Tsotsi het die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent by die 78ste Oscar-toekenningsaand, die enigste Suid-Afrikaanse film wat al so 'n toekenning gewen het.
Voorleggings Die Vreemde Taal Film-Toekenning Komitee hou toesig oor die proses en resensies vir al die voorgelegde films. Hulle stem dan om te bepaal wat die vyf benoemings vir die toekenningsaand sal wees. Hier is 'n lys van die films wat ingedien is deur Suid-Afrika vir hersiening deur die Akademie vir die toekenning van 'n Oscar.
Jaar (Seremonie)TitelTaal(e) Regisseur Resultaat 1989 (62ste) Mapantsula Mapantsula appeared on the official Oscar press release in 1989, but Paljas was listed as South Africa's first-ever submission in 1997.http://www.indiewire.com/article/forty-four_countries_vie_for_oscar_nomination/ Zoeloe, Afrikaans, Sotho, Engels Oliver Schmitz Nie genomineer nie 1997 (70ste) Paljas Afrikaans Katinka Heyns Nie genomineer nie 2004 (77ste) Yesterday Zoeloe Darrell Roodt Genomineer 2005 (78ste) Tsotsi Zoeloe, Xhosa, Afrikaans, Engels Gavin Hood Gewen 2008 (81ste) Jerusalema Afrikaans, Engels, Tsotsitaal Ralph Ziman Nie genomineer nie 2009 (82ste) White Wedding Zoeloe, Xhosa, Afrikaans, Engels Jann Turner Nie genomineer nie 2010 (83ste) Life, Above AllNoord-Sotho Oliver Schmitz Januarie kortlys gehaal 2011 (84ste) Skoonheid (Beauty) Afrikaans Oliver Hermanus Nie genomineer nie 2012 (85ste) Little One Zoeloe Darrell Roodt Nie genomineer nie 2013 (86ste) Die Vier Hoeke (Four Corners) Afrikaans Ian Gabriel Nie genomineer nie 2014 (87ste) Elelwani Venda Ntshavheni wa Luruli Nie genomineer nie 2015 (88ste) The Two of Us Zoeloe Ernest Nkosi Nie genomineer nie 2016 (89ste) Noem my Skollie (Call Me Thief) Afrikaans Daryne Joshua Nie genomineer nie
Verwysings
Eksterne skakels Die Amptelike Akademie Toekennings Databasis Die Rolprent Krediete Databasis IMDb Akademie Toekennings Bladsy
voorleggings vir die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente