George Sekondêre Skool is 'n Afrikaansmedium skool in George, 'n stad in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Die skool is in 1947 gestig.

In 2006 het die skool 1266 leerders en 38 onderwysers gehad. Dit is in dieselfde jaar geoogmerk as een van 10 "Kuns- en Kultuur-fokusskole" wat oor die daaropvolgende drie jaar opgerig sou word.

Verwysings

Kategorie:Skole in die Wes-Kaap