Hier volg 'n lys van die Staatspresidente van die Zuid-Afrikaansche Republiek, waarna ook as die Transvaal Republiek verwys is deur die Britse Owerhede.
Staatspresidente van die Zuid-Afrikaansche Republiek (1857–1902) # President Portret Ampstermyn Notas 1 Marthinus Wessel Pretorius center|69x69px 6 Januarie 1857 – 1ste Staatspresident van die Uitvoerende raad van die Zuid-Afrikaansche Republiek – Johannes Hermanus Grobler center|50x50px 6 Desember 1860Waarnemende President van die Uitvoerende raad van die Republiek en ontsetel deur SchoemanBurgeroorlog, nadat Schoeman weier om Grobler te erken (1861–1864) - Stephanus Schoeman center|57x57px 6 Desember 1860 –17 April 1862 Waarnemende President van die Uitvoerende raad van die Republiek en later die leier van die sogenaamde rebellemagte. - Willem Cornelis Janse van Rensburg center|50x50px 18 April 1862 –10 Mei 1864 Waarnemende President van die Uitvoerende raad van die Republiek (18 April 1862 – 23 Oktober 1863) President van die Uitvoerende raad van die Republiek (23 Oktober 1863 – 10 Mei 1864)</small> 2 Marthinus Wessel Pretorius center|69x69px 10 Mei 1864 –22 November 1871 President van die Uitvoerende raad van die Republiek (10 Mei 1864 – 22 Oktober 1866) Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek (22 Oktober 1866 – 20 November 1871) Die amp van Staatspresident word geskep deur die grondwetlike wysiging van die Volksraad op 22 Oktober 1866.</small> 3 Daniël Jacobus Erasmus center|50x50px 21 November 1871 –1 Julie 1872Waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek 4 Thomas François Burgers center|67x67px 1 Julie 1872 –12 April 18772de Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek Britse anneksasie en die Eerste Vryheidsoorlog (12 April 1877 – 8 Augustus 1881) –Driemanskap Paul Kruger Marthinus Wessel Pretorius Piet Joubert center|70x70px center|69x69px center|67x67px 13 Desember 1880 –9 Mei 1883Die regering van die Zuid-Afrikaansche Republiek hervat sy bevoegdhede in ooreenstemming met die besluit van die Volksraad op 13 Desember 1880; die ZAR word onder die naam "Transvaal Gebied" selfregering toegestaan in ooreenstemming met die Konvensie van Pretoria, onderhewig aan die susereiniteit van die Britse kroon, op 8 Augustus 1881. 5 Paul Kruger center|70x70px 9 Mei 1883 –31 Mei 1902 3de Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche RepubliekVerlaat die Republiek op 10 September 1900Tweede Vryheidsoorlog (11 Oktober 1899 – 31 Mei 1902) 6 Schalk Willem Burger center|74x74px 31 Mei 1902 Waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek (staan in vir afwesige Kruger)Amp afgeskaf met die ondertekening van die Verdrag van Vereeniging (31 Mei 1902) en die finale Britse anneksasie.
Laaste verkiesing KandidaatStemme%Paul Kruger12,85886.5Piet Joubert2,00113.5Totaal14,859100Bron: Encyclopædia BritannicaEncyclopedia Britannica 1911, p522
Sien ook Lys van Staatspresidente van die Oranje-Vrystaat
Verwysings
Eksterne skakels Archontology.org: Die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal): Hoofde van die Staat: 1857–1902
Zuid-Afrikaansche Republiek, Staatspresidente Zuid-Afrikaansche Republiek