Die Elandspadpas is deel van die Otto du Plessis-pad. Dis 'n besonder steil enkelbaan slingerende grondpad waarvandaan 'n panoramiese uitsig weswaarts oor Gamkaskloof verkry word. Aan die voet van die pas is die kampeerterrein van CapeNature in Gamkaskloof.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap