Vir die Bowindse Eilande in die Geselskapseilande sien Bowindse Eilande (Geselskapseilande). Vir ander gebruike, sien Bowindse Eilande (dubbelsinnig). duimnael|regs|Die Bowindse Eilande in die blou boks. Die Bowindse Eilande is die suidelike, oor die algemeen groter eilande van die Klein-Antille. Hulle is deel van die Wes-Indiese Eilande en lê suid van die Benedewindse Eilande, ongeveer tussen breedtegrade 10° en 16° N en lengtegrade 60° en 62° W.
Verwysings
Kategorie:Bowindse Eilande