Gasterosteiformes is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii.

Daar is twee sub-ordes wat hoort tot die orde Gasterosteiformes: Gasterosteoidei met die volgende families: Aulorhynchidae, Gasterosteidae, Hypoptychidae

Syngnathoidei met die volgende families: Indostomidae, Pegasidae

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies Visordes van Suider-Afrika

Bron http://www.fishbase.org/summary/OrdersSummary.php?order=Gasterosteiformes

Kategorie:Beenvisse