Dwayne Douglas Johnson (gebore 2 Mei 1972), ook bekend as The Rock, is 'n Amerikaans-Kanadese akteur, vervaardiger, semi-afgetrede professionele WWE-stoeier, en filantroop.
Johnson was 'n Amerikaanse voetbalspeler vir die Universiteit van Miami. Hy het later vir die Calgary Stampeders in die Kanadese voetballiga gespeel. Hy was ook 'n beroepstoeier (soos sy oupa, Peter Maivia, en sy pa, Rocky Johnson), van wie hy sy Kanadese burgerskap verkry het.
Filmografie Jaar Titel Rol Notas Verw. 2001 The Mummy Returns Mathayus / The Scorpion King Longshot Mugger Kameeverskyning 2002 The Scorpion King Mathayus / The Scorpion King Eerste hoofrol 2003 The Rundown Beck 2004 Walking Tall Chris Vaughn, Jr. 2005 Be Cool Elliot Wilhelm Doom Sersant Asher "Sarge" MahoninVerskyn as The Rock 2006 Southland Tales Boxer Santaros / Jericho Cane Gridiron Gang Sean Porter 2007 The Game Plan Joseph "Joe" Kingman 2008 Get Smart Agent 23 2009 Race to Witch Mountain Jack Bruno Planet 51 Kapt. Charles T. Baker / Spaceman Stemrol 2010 Tooth Fairy Derek Thompson / Tooth Fairy The Other Guys Speurder Christopher Danson Faster James "Jimmy" Cullen / Drywer 2011 Fast Five Lucas "Luke" Hobbs 2012 Journey 2: The Mysterious Island Hank Parsons 2013 Snitch John Matthews Ook vervaardiger G.I. Joe: Retaliation Marvin F. Hinton / Roadblock Pain & Gain Paul Doyle Fast & Furious 6 Lucas "Luke" Hobbs Empire State Speurder James Ransome Direk-na-video 2014 Hercules Hercules Lennon or McCartney Homself Dokumentêre film 2015 Furious 7 Lucas "Luke" Hobbs San Andreas Raymond "Ray" Gaines Jem and the Holograms Homself ArgiefbeeldmateriaalFast & Furious: Supercharged Lucas "Luke" Hobbs Kortfilm 2016 Central Intelligence Robbie Weirdicht / Bob Stone Moana Maui Stemrol 2017 The Fate of the Furious Lucas "Luke" Hobbs Baywatch Lt. Mitch Muchannon Ook vervaardiger Rock and a Hard Place Homself Ook vervaardiger; dokumentêre prent Jumanji: Welcome to the Jungle Spencer Gilpin / Dr. Xander "Smolder" Bravestone Ook uitvoerende vervaardiger 2018 Rampage Davis Okoye Skyscraper Will Sawyer Ook vervaardiger 2019 Fighting with My Family Homself Kamee en uitvoerende vervaardiger Shazam! Black Adam Kameerol; uitvoerende vervaardiger Fast & Furious Presents: Hobbs & Shaw Lucas "Luke" Hobbs Ook vervaardiger Jumanji: The Next Level Dr. Xander "Smolder" Bravestone 2021 Jungle Cruise Francisco Lopez de Heredia / Frank Wolff Free Guy Bank Robber #2 Stemkamee Red Notice John Hartley Ook vervaardiger 2022 DC League of Super-Pets Krypto, Anubis, & Black Adam Stemrol; Ook vervaardiger Black Adam Teth-Adam / Black Adam Ook vervaardiger 2023 Fast X Lucas "Luke" Hobbs Ongekrediteerde kamee Once Upon a Studio Maui Stemrol; Kortfilm 2024 Red One Callum "Cal" Drift Ook vervaardier Moana 2 Maui Stemrol; ook uitvoerende vervaardiger 2025 The Smashing Machine Mark Kerr Na-vervaardiging; ook 'n vervaardiger; opkomende rolprent 2026 Moana Maui Word tans nog vervaardig; ook 'n vervaardiger; opkomende rolprent
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse filantrope Kategorie:Amerikaanse professionele stoeiers Kategorie:Amerikaanse sportlui Kategorie:Amerikaanse vervaardigers Kategorie:Afro-Amerikaners Kategorie:Kanadese akteurs Kategorie:Kanadese sportlui Kategorie:Amerikaanse voetbalspelers Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers