Chilene is die mense van die Republiek van Chili, hetsy deur geboorte in daardie land, as kinders van Chilene of wat Chileense nasionaliteit verkry het. Dit is nie 'n enkele etniese groep nie, maar wel 'n nasionaliteit.
Verwysings
Kategorie:Etniese groepe in Chili