Ittoqqortoormiit (Oos-Groenlands: Illoqqortoormiut, Deens: Scoresbysund) is 'n klein dorpie en voormalige munisipaliteit aan die ooskus van Groenland, by die monding van die reusagtige fjordkompleks "Kangertittivaq" (Deens: Scoresby Sund) en op die rand van die grootste nasionale park ter wêreld.

duimnael|links|Binnekant van die kerkie Op 1 Januarie 2009 het die munisipaliteit met die Sermersooq-munisipaliteit saamgesmelt. In 2014 tel die dorpie se inwoners 444.

Verwysings

Kategorie:Geografie van Groenland