duimnael|regs|380px|Oos-Amerikaanse Tyd, hier in pienk aangedui
Oos-Amerikaanse Tyd (Engels: Eastern Time Zone, afgekort as ET) is 'n tydsone wat vyf ure ná Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC-5. Meeste van die oostekant van die Noord-Amerikaanse vasteland val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 65° tot 90° westerlengte.
Lande Die gebiede of lande wat Oos-Amerikaanse Tyd gebruik is:
17 V.S. deelstate in die ooste van die aaneenlopende Verenigde State van Amerika dele in die ooste van Kanada: meeste van Ontario meeste van Quebec ooste van Nunavut die staat Quintana Roo in Meksiko, Panama, Colombia, Ecuador en Peru in Sentraal-Amerika en die Karibiese Eilande.
Kategorie:Tydsones