Avalon kan na een van die volgende verwys:
Avalon (mitologie), 'n eiland in Keltiese mitologie. Avalon (skiereiland), 'n groot skiereiland in die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. Een van verskeie ander plekke (o.a. in Kalifornië, Georgia, New Jersey en Pennsilvanië).