Lindequesdrif is 'n area van landbouhoewes, tussen Vanderbijlpark en Potchefstroom, in die oostelike hoek van Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

Dit lê op die noorderoewer van die Vaalrivier naby Sasolburg en die grens met die Vrystaat.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordwes