Moet nie verwar word met die dorpie Strandfontein verder noord teen die Weskus nie.

Strandfontein is 'n klein voorstad van Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Strandfontein 'n bevolking van 758 gehad.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kaapstad