Mutale is 'n dorp in Collins Chabane munisipaliteit in die Vhembe-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp is op die linkeroewer van die Mutalerivier.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo