Gebeure China Die invalle van die Xiongnu gaan voort. 6 Julie Keiser Han Wendi 漢文帝, wat siek is, sterf. Keiser Han Jingdi 漢景帝 (persoonlke naam Liu Qi 劉啟) volg sy vader op.

Geboortes Gaius Marius – Romeinse generaal en hervormer.On the Wings of Eagles: The Reforms of Gaius Marius and the Creation of Rome’s First Professional Soldiers, , Cambridge Scholars Publishing, 2009, ,

Sterftes Keiser Han Wendi 文帝 van China.

Verwysings