Gebeure Die Joodse koning Simon en twee van sy seuns word in die fort van Dok deur sy skoonseun vermoor. Simon se seun Johannes Hycanus I volg hom op as koning van Judea.Ancient Coins Through the Bible, , Tate Publishing, 2011, ,

Sterftes Simon van Judea

Verwysings