Gebeure Fraates II van Partië word deur die Skitiërs verslaan en gedood. Sy oom Ardawan volg hom op. 31 Mei? - Hyspaosines van Characene verower Babilon op die Arsasiede.Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia , Cambridge University Press, 2011, , 4 November – Die Arsasiede-generaal Timarchos (Timarkusu) wat uit Babilon ontsnap het, keer terug met troepe uit Medië en verower die stad op die Characeniërs.
Verwysings