Gebeure 5 November? - Die Arsasiede onder Frahad II verower Babilonië teurg op die Seleukiede van Antiochus VII Sidetes, wat gedood word.Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia , Cambridge University Press, 2011, , Die Skitiërs kom te laat op die slagveld om Fraates nog te help. Hy weier om hulle te betaal vir hulle hulp. Demetrius II Nicator volg Antiochus VII op en word die tweede keer koning van die Seleukiede.The Samaritans in Flavius Josephus, , Mohr Siebeck, 2009, , Groter Frigië word aan Pontus afgestaan uit dankbaarheid dat hulle die Romaine in die oorloog teen Aristonicus gehelp het.

Sterftes Seleukiede vors Antiochus VII Sidetes Verwysings