Gebeure Die Han keiser Wudi bestyg die Tai-berg om daar die Feng en Shan-rituele uit te voer. Dit bevestig hom as die enigste keiser en heerser.RoutledgeCurzon Encyclopedia of Confucianism , Taylor & Francis US, 2003, , Hyrkanus van Judea beleër Samaria, wat deur Masedoniërs bevolk word.The Samaritans in Flavius Josephus, , Mohr Siebeck, 2009, ,
Geboortes Onbekend - Titus Pomponius Atticus, Romeinse skrywer († 32 v.C.)
Verwysings