Gebeure China Keiser Han Jingdi skaf die primogenituur af. Al die seuns van 'n edelman wat dood is, kan erf. Die gevolg is dat die gebiede wat hulle beheers kleiner word.Understanding China: Dangerous Resentments, , Trafford Publishing, 2014, ,
Sterftes Aristarchus van Samothrake (*216 v.C.) - filoloog
Verwysings