Gebeure In die Seleukidiese burgeroorlog word die hoofstad Antiogië beveg. Moontlik neem Antiochus X Eusebes die stad eers oor van Seleucus VI. Uit numismatiese bron blyk dat Antiochus XI Antiogië (later) beset hou.The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies , Bloomsbury Publishing, 2016, , Tigranes van Armenië verower Dsopk and lyf dit in. Hiermee bedreig hy die Romeinse belange in Kappadosië, maar die Romeine reageer nie.The History of Armenia: From the Origins to the Present Springer, 2008 ,
Verwysings