Atlantis kan na een van die volgende verwys:

Atlantis, 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Atlantis, 'n mitiese eiland wat in die see weggesink het. Atlantis, 'n stad in die Amerikaanse deelstaat Florida. Ruimtependeltuig Atlantis, een van NASA se ruimtependeltuie wat die eerste keer in Oktober 1985 gevlieg het.