Die Langneus-papegaaivis (Hipposcarus harid) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Bazaruto in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Longnose parrotfish.

Identifikasie Die vis word tot 75 cm lank.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Hipposcarus-harid.html

Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Verwysings

Kategorie:Beenvisse