Gebeure In Tarentum en Scolacium word 'n Romeinse kolonie gestig. Dit is 'n gevolg van die beleid van die Gracchi en bedoel om die Griekse suide meer Romeins te maak. Rome and the Western Greeks, 350 BC – AD 200: Conquest and Acculturation in Southern Italy, , Routledge, 2005, , Hoëpriester Menelaus staan Antiochus IV toe om die tempel van Jerusalem te plunder. Alles wat waarde het word gesteel.

Verwysings