Gebeure Italia Die inwoners van Campania is ontevrede oor die stigting van 'n Romeinse kolonie in Fregellae en verdryf die koloniste. Rome verklaar oorlog, net teen Napels, maar die Samniete steun die Campaniërs en Napolitane. Dit lei tot wat die Tweede Samnietiese Oorlog genoem word. (Oor die eerste omtrent 341 is baie min bekend).Roman Italy, 338 BC – AD 200: A Sourcebook Routledge Sourcebooks for the Ancient World, Routledge, 2014, , Claudius Marcellus, wat in 331 konsul was, word as dictator aangewys. Die augures staan dit egter teen en dit veroorsaak 'n interregnum. Persië Alexander se troepe beset die Rots van Ariamazes in Sogdiana.Ethnic Groups of North, East, and Central Asia: An Encyclopedia Ethnic Groups of the World , ABC-CLIO, 2014, ,

Verwysings

-92