Gebeure Ten spyte van Hannibal se inval in Italia besluit die senaat om die oorlog in Hispania voort te sit Slag van Trebia – Die Romeine ly 'n nederlaag Slag van die Trasimeense meer – Die Romeinse ly opnuut 'n nederlaagRoman Italy, 338 BC – AD 200: A Sourcebook Routledge Sourcebooks for the Ancient World, Routledge, 2014, , P. Scipio ontvang 'n prorogatio imperii Cn. Cornelius Scipio, Hispania toe gestuur deur sy broer, word deur 'n dekreet van die senaat proconsul suo iure, 'n uitsonderlike aanstelling. Hy word in Hispania met imperator aangespreek. in: The Impact of the Roman Army (200 BC-AD 476): Economic, Social, Political, Religious, and Cultural Aspects, Proceedings of the Sixth Workshop of the International Network Impact of Empire (Roman Empire, 200 B.C.-A.D. 476), Capri, March 29-April 2, 2005 Deel 6 van Impact of Empire (Roman Empire, 27 B.C.-A.D. 406) (Series), BRILL, 2007, , Romeinse legate word na Teuta se opvolger Pinnes gestuur om die agterstallige Stipendium op te eis.Rome and the Friendly King: The Character of Client Kingship Routledge Revivals Routledge, 2014, ,
Verwysings