Gebeure Rome 'n Kommissie van Rome se senaat word na Kartago gestuur met 'n klag oor die onlangse verowering van Saguntum, Rome se bondgenoot in Hispania. in: The Impact of the Roman Army (200 BC-AD 476): Economic, Social, Political, Religious, and Cultural Aspects, Proceedings of the Sixth Workshop of the International Network Impact of Empire (Roman Empire, 200 B.C.-A.D. 476), Capri, March 29-April 2, 2005 Deel 6 van Impact of Empire (Roman Empire, 27 B.C.-A.D. 406) (Series), BRILL, 2007, , Albei Romeinse konsuls word na Epirus gestuur om Demetrius van Pharos te bestraf. Hulle neem Dimallum in. Die Romeine verower ook Pharos maar Demetrius ontsnap. Die beroemde Spartaanse geneesheer Archagatus kom na Rome. Hy kry die Romeinse burgerskap en op openbare koste word daar 'n kantoor vir hom gekoop.
Sjina Die Qin keiser bestyg die Tai-berg om daar die Feng en Shan-rituele uit te voer. Dit toon hom as die enigste keiser en heerser.RoutledgeCurzon Encyclopedia of Confucianism , Taylor & Francis US, 2003, ,
Verwysings