Gebeure Rome Tarentum word geplunder. 30 000 van sy burgers word slawe gemaak.Rome and the Western Greeks, 350 BC – AD 200: Conquest and Acculturation in Southern Italy, , Routledge, 2005, , Twaalf van Rome se kolonies in Italia weier om Rome nog te steun teen Hannibal.Roman Italy, 338 BC – AD 200: A Sourcebook Routledge Sourcebooks for the Ancient World, Routledge, 2014, , Rome besluit om die heilige noodfonds te gebruik, gebaseer op die belasting van die vrystelling van slawe, wat sedert 357 v.C. 4000 pond opgehoop het. Baktrië Antiochus III dring tot Baktrië se grens deur en verower 'n groot deel van die voormalige Persiese Ryk.World Monarchies and Dynasties, , Routledge, 2015, ,

Verwysings