Gebeure Augustus - Hoewel hy militêre steun van Meroë gekry het word farao Ankh-Wennofer van Opper-Egipte deur die leër van Ptolemeus V Epiphanes verslaan. Egipte word herenig onder Ptolemeïese heerskappy.Hellenizing Art in Ancient Nubia 300 B.C. - AD 250 and Its Egyptian Models: A Study in "Acculturation", Deel 53 van Culture and History of the Ancient Near East, , BRILL, 2011, , Die nuwe kultus van Bacchus (of Liber soos hy ook genoem word) is baie populêr onder die volk en behels gewoonlik heelparty seksuele handelings. Consul Spurius Postumius Albinus gebruik dit as ekskuus vir 'n wydverspreide veldtog van onderdrukking teen die laer klasse. Duisende mense word opgepak en dikwels tereggestel.
Sterftes Lì Cāng 利蒼 -markies van Dai; begrawe in die graf Mǎwángduī, naby Chángshā 長沙, in die provinsie Húnán 湖南
Verwysings