Gamalakhe is 'n groot woonbuurt vir swartes in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit van KwaZulu-Natalprovinsie in Suid-Afrika.
Die woonbuurt lê 6 km binneland toe, direk noordwes van Margate en ongeveer 20 km suidwes van Port Shepstone.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal