Gebeure In die Seleusidiese Ryk breek 'n burgeroorlog uit tussen vyf vorste wat die troon opeis. Dis die vier broers van Seleucus VI Epiphanes: Antiochus XI Dionysus, Philippus, Demetrium III Eucerus en Antiochus XII en hulle neef Antiochus X Eusebes. Antiochus X Eusebes wen die burgeroorlog en word die nuwe keiser van die Seleusidiese Ryk.All the People in the Bible: An A-Z Guide to the Saints, Scoundrels, and Other Characters in Scripture, , Wm. B. Eerdmans Publishing, 2008, ,
Verwysings