Shocking Blue was 'n Nederlandse rockgroep van Den Haag wat in die jare sestig en sewentig suksesvol was. Shocking Blue was die eerste Nederlandse groep wat in Suid-Afrika 'n treffer gehad het, in 1970 met Venus. Boonop was dit die eerste Nederlandse groep wat 'n toptreffer gehad het met hierdie plaat op Springbokradio se Top-20-treffersparade.
Albums 1967: Shocking Blue 1969: At Home 1970: Scorpio's Dance 1971: Third Album 1972: Inkpot 1972: Live in Japan 1972: Attila (Pink Elephant) also known as Rock in the Sea 1972: Eve and the Apple 1973: Ham 1974: Dream on Dreamer 1974: Good Times
Eksterne skakels
Kategorie:Nederlandse musiekgroepe