duimnael|Standbeeld van koning Arthur in Hofkirche, Innsbruck.

Arthur is 'n algemene manlike voornaam. In ou verhale was dit ook die naam van 'n legendariese Britse koning. Art en Artie is verkleinde vorms hiervan. Artur (sonder die 'h') is 'n algemene spelvariant wat in talle Slawiese, Romaanse, en Germaanse tale gebruik word.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Die oorsprong en die betekenis van die naam is onseker. Die naam word wel in verband gebring met die Keltiese 'beer', die Walliese 'held', die Oudnoorse 'arend' en met die Romeinse gensnaam (geslagsnaam) Artorius.Verklaring naam Arthur, Nederlandse voornamenbank, Meertens Instituut.

Verwysings

Kategorie:Manlike voorname