Tajči Cameron (Kroaties: [tǎjtʃi]; gebore as Tatjana Matejaš, [tǎtjana mǎtejaʃ], op 1 Julie 1970 in Zagreb, Joego-Slawië, nou Kroasië) is 'n sangeres. Naas haar geboorteland, Kroasië, is haar musiek ook in Serwië, Bosnië en Herzegowina, Montenegro en Slowenië gewild.

Eksterne Skakels Tatjana Cameron se Facebook-blad

Kategorie:Kroatiese musici Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense