NGC 6334 (ook bekend as die Katpootnewel, Beerklounewel en Gum 64) is ’n emissienewel en stervormende gebied in die Melkweg, in die sterrebeeld Skerpioen. Dit is in 1837 deur die sterrekundige John Herschel ontdek – hy het dit by Kaapstad in Suid-Afrika waargeneem.
Galery
Verwysings
Eksterne skakels "On the Trail of a Cosmic Cat" — ESO-foto "Astronomy Picture of the Day" - Wide Angle: The Cat's Paw Nebula 21 April 2010 Die Katpootnewel by Constellation Guide
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
6334
Kategorie:Plaaslike Groep Kategorie:Skerpioen (sterrebeeld) Kategorie:Emissienewels