Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Arpitaans.
duimnael|links|Ligging van die Arpitaanse gebied. Die Arpitane (Arpitaans: arpetans) is 'n etniese groep inheems aan die taalgemeenskap Arpitanië in die suidweste van Frankryk, noordooste van Italië en suidweste van Switserland. Wêreldwyd is daar omtrent 7 miljoen Arpitane.
Eksterne skakels
Kategorie:Etniese groepe in Frankryk Kategorie:Etniese groepe in Italië