Gebeure Stigting van die Chinese stad Kunming. Rome het geweier om met koning Pyrrhus van Epirus wat in Tarantum bly te onderhandel. Hy trek opnuut met nuwe Griekse huursoldate op na Rome.Warfare in the Roman Republic: From the Etruscan Wars to the Battle of Actium: From the Etruscan Wars to the Battle of Actium , ABC-CLIO, 2014, , Slag van A(u)sculum. Die eerste slag is onbeslis, die tweede is 'n oorwinning vir Pyrrhus, maar dit kos hom te veel mans. Dit word daarom 'n Pyrrhiese oorwinning genoem. Die Egiptiese koning Ptolemeus II stuur sy vloot op die Rooi See na die suide en verken die Arabiese en Afrikaanse kus van dié see.Berossus and Genesis, Manetho and Exodus: Hellenistic Histories and the Date of the Pentateuch, The Library of Hebrew Bible/Old Testament Studies, , Bloomsbury Publishing USA, 2006, ,

Verwysings