Hieronder is ’n lys van die naaste 20 sterrestelsels van die Sonnestelsel af, van naby tot ver. Dit sluit meestal satellietstelsels van die Melkweg in. Die volgende moet in ag geneem word:
Nie alle sterrestelsels binne 11,7 miljoen ligjare is al ontdek nie. Nabygeleë dwergsterrestelsels word steeds ontdek en stelsels agter die Melkweg is baie moeilik om te eien. Enige stelsel kan ’n ander stelsel agter hom verberg.
Die afstande tussen sterrestelsels is onderworpe aan groot onsekerheid. Afstande wat aangegee word, is samestellings van verskeie metings.I.D. Karachentsev et al. (2004) A Catalog of Neighboring Galaxies
Lys #FotoStelselTipeAfstand van Aarde afMagnitudeLid van groepNotasDeursnee (lj)Miljoene ligjare MpcMm -60pxMelkwegStaafspiraalstelsel 0,0265 (na die galaktiese middelpunt) 0,008 -20,8 n/bPlaaslike GroepTuisstelsel van Aarde87 400 1 Ursa Major III Elliptiese dwergstelsel 0,033 0,010 +2,2 18,87Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 120 2 Draco II dSph 0,0701 0,0215 -0,8 15,87Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 120 3 Tucana III dSph 0,0747 0,0229 -1,3 15,5Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg wat ontwrig word 220 4 Segue 1 dSph of Glob Clus 0,075 0,023 -3,0 13,8Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 5 60px Sagittarius Ellipties dSph/E7 0,078 0,024 -12,67 4, 5 Retrieved 2008.Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg (akkresie deur Melkweg)10 000 6 Hydrus I 0,09128 0,09 0,0276 -4,71 12,49Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg, moontlik met die Groot Magellaanse Wolk verbind 348 7 Carina III 0,0907 0,0278 -2,4 14,82Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 200 8 Ursa Major II dSph 0,098 0,030 -4,2 14,3Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg (akkresie deur Melkweg)~1 800 9 Triangulum II 0,098 0,030 -1,8 15,6Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg (akkresie deur Melkweg) 10 Reticulum II 0,102 0,0314 -3,1 14,4Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 378 11 Segue 2 dSph 0,114 0,035 -2,5 Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg, een van die kleinste bekende stelsels 220 12 Carina II 0,122 0,0374 -4,5 13,36Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 590 13 Willman 1 dSph of Star Clus 0,124 0,038 -2,7 Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 14 Boötes II dSph 0,137 0,042 -2,7 Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 15 Coma Berenices dSph 0,137 0,042 -3,6 Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 16 Pictor II 0,147 0,045 -3,2 15,1Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg, moontlik verbind met die Groot Magellaanse Wolk 300 ly 17 Boötes III dSph 0,150 0,046 -5,8 Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 18 Tucana IV 0,157 0,048 -3,5 14,9Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 19 60px Groot Magellaanse Wolk SB(s)m 0,163 0,050 -17,93 0,9Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg32 200 20 Grus II 0,179 0.055 −3.9 Plaaslike Groep Satelliet van Melkweg 607
Verwysings
Skakels
Naaste