duimnael|regs|270px|Uitsig op Westerenger, Mei 2012.

Westerenger is ’n voormalige dorp en nou ’n stadsdeel van die stad Enger in die noordooste van die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale en in die distrik Herford. Die stadsdeel grens aan die stad Spenge en het op 31 Desember 2007 3 790 inwoners gehad, wat in die afgelope jaar toegeneem het vanweë die bou van nuwe woonbuurte. Westerenger is op 1 Januarie 1969 by Enger ingelyf.

Boorlinge van Westerenger Heinrich Vedder, (1876–1972), Rynse sendeling, taalkundige, volkekundige en geskiedkundige in Suidwes-Afrika (Namibië)

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale