Die Sandveldlelie (Gladiolus caryophyllaceus) is 'n plant en geofiet wat hoort tot die Iridaceae-familie.Plants of the World Online

Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Namakwaland tot Caledon en ooswaarts na die Swartberge voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys, omrede dit ook in ontoeganklike plekke in die berge groei, waar dit nie bedreig word nie.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels https://eol.org/pages/5867800

caryophyllaceus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika