Jacques Andrés is 'n skuilnaam vir die Suid-Afrikaanse skrywer Gerard Jacobus Combrink. Hy is veral bekend oor die boeke wat hy onder die skuilnaam Jacques Andrés skryf.
Publikasies 1976 As die kavalier bemin 1977 Tropiese geweld 1978 Nina die nimf en die kaptein
Nina en die sjeik 1979 Nina die slavin
Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers