thumb|Michael Albertus Smit (1940s) Michael Albertus Smit is 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat sy skrywerk onder die skuilnaam Antonius publiseer.Kannemeyer, J.C. Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur 2. Academica, Pretoria, Kaapstad en Johannesburg. Eerste uitgawe. Eerste druk,1983.
Skryfwerk Hy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en behaal in 1926 die Hoër Primêre Onderwysdiploma.
Hy skryf die drama Koning SaulVenter, E.A. Koersjournal: http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/viewFile/1959/2053 wat in 1949 gepubliseer word onder die skuilnaam Antonius. Dit is 'n simpatieke uitbeelding van die lewe en val van die eerste koning van Israel en is in rymlose verse geskryf. Sy ontspanningsroman Westewinde oor Skaars-van-Als volg in 1969.Esaach: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Antonius
Publikasies 1949 Koning Saul (Antonius) 1969 Westewinde oor Skaars-van-Als (M.A. Smit)
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers