Lotus Gardens is 'n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die suidweste en Atteridgeville in die suide.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng