duimnael|links|250px|Grafstene in die Heldeakker. Pretoria-Wes is 'n gevestigde ouer voorstad geleë net wes van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik. Die Pretoria-skougrond, Pilditch-stadion en die Heldeakker is hier geleë.
Sien ook Lys van Pretoria se voorstede
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria