Khadījah bint Khuwaylid, Khadījah al-Kubra (Khadijah die Grote) of net Khadijah (Arabies: خديجة بنت خويلد, 555 of 567 – 620 van ons jaartelling) was die eerste vrou van die Islamitiese profeet Mohammed. Sy was die dogter van Khuwaylid ibn Asad en Fatimah bint Za'idah. Sy word beskou deur die Moslems as die "Moeder van die gelowiges" (d.w.s Moslems), sy was ook die eerste persoon wat tot Islam bekeer het.
Kategorie:Moslems Kategorie:Geboortes in 556 Kategorie:Sterftes in 619