duimnael|250x250px|Vlag van die Nordiese Weerstandsbeweging duimnael|250x250px|Die optog van die weerstandsbeweging teen die Nasionale Dag van Swede in 2007.
Die Nordiese weerstandsbeweging, of NWB (Sweeds: Nordiska motståndsrörelsen, SMR, Fins: Pohjoismainen vastarintaliike, PVL, Noors: Nordiske motstandsbevegelsen, NMB), is 'n nordiese nasionaal-sosialistiese organisasie wat ten doel het om deur middel van 'n rewolusie 'n Nordiese nasionaal-sosialistiese republiek bestaande uit die Nordiese lande van Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland en moontlik die Baltiese lande te skep.
Die Nordiese weerstandsbeweging sluit in: die Sweedse weerstandsbeweging (Svenska motståndsrörelsen[http://nordfront.se/) die Finse weerstandsbeweging (Suomen Vastarintaliike), die Noorse weerstandsbeweging (Den norske motstandsbevegelsenFrihetskamp) en die Deense weerstandsbeweging (Den Danske modstandsbevægelse).
Verwysings
Kategorie:Nasionaal-Sosialisme Kategorie:Politiek van Denemarke Kategorie:Politiek van Finland Kategorie:Politiek van Noorweë Kategorie:Politiek van Swede Kategorie:Politiek van Ysland