duimnael|Portret van die biddende Mogolkeiser Akbar die Grote.
Du'ā' (Arabies: دعاء, meervoud: 'ad'iyah أدعية; ook getranslitereer as Doowa), wat letterlik "aanroeping" beteken, is 'n daad van gebed. Dit word beskou deur Moslems as 'n groot daad van aanbidding. Die Islamitiese profeet Mohammed het gesê "Dua is die wese van aanbidding".
Volgens die Qur'aan:
Bronne
Kategorie:Islamitiese begrippe Kategorie:Salaah Kategorie:Arabiese woorde