Gebeure Rome Sulla word tot konsul gekies.Ancient Rome: A Sourcebook, , Routledge, 2013, , Volkstribuun Sulpicius doen 'n wet aanneem wat die bevel oor die legioene in Asia van Sulla op Marius oordra. Sulla trek op na Rome en neem die stad in. Sulpicius word gedood. Anatolië Mithridates VI van Pontus rig in Anatolia 'n slagting aan. Ongeveer 80 000 Romeinse en Italiese burgers, slawehandelaars en belastinggaarders is dood. Sirië Phillipus I neem Antiogië oor van Demetrius III en vra vir die Partiërs om hulp. Slag van Beroea - Demetrius III word verslaan deur die Partiërs en gevangegeneem. Hy sterf in Partië van 'n siekte.The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies , Bloomsbury Publishing, 2016, ,

Egipte Ptolemeus X Alexander I word as farao afgesit en sy broer Ptolemeus IX keer uit ballingskap terug. Hy trou met Cleopatra Berenike (III) wat sy eie dogter is.The Last Queens of Egypt: Cleopatra's Royal House , Routledge, 2014, , Verwysings